Successfully reported
+10

Pamela's View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pamela Crescent 4, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pamela's View is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Ocean View Heights, Struisbaai geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek aan die kus van die Overberg, want dit spog met 'n see-uitsig in die verte en is net 'n entjie van die strand af.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie eenheid 'n privaat binnenshuise vermaakarea met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Gaste kan pragtige sonsopkomste en sonsondergange sien direk vanuit die gemak van die slaapkamers en sitkamer. Tydens beurtkrag word hierdie eiendom deur sonpanele gerugsteun, terwyl slegs die stoof van Eskom-krag afhanklik is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gavin W
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastamagories. Was asemrowend, rustig, gasvry, relaxing, huis van huis, veilig.
Mei 2025
Nadine L
5.0
Wonderful stay. Beautiful view. It was beautiful and clean, a wonderful stay. The stairs were a bit difficult for a person with knee pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Andrew P
5.0
So far the best place I have stayed at very clean and peaceful. I would recommend Pamela's View to anyone who wants a peaceful and beau...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Saarah T
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful view and location. Spotless. Friendly host. Really value for money! I'm big on cleanliness and the place was spotless. The ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Euastin C
Saam met vriende
5.0
Divine. It was divine, really nice. We really loved our stay there. The owner was super nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christiaan
Petrus

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pamela Crescent 4, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pamela's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pamela Crescent 4, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dd8653ff786a0136807a2c438bee561fb9f767901e59bad8b36ae2221aa1859372e79a29ebbc9cda4f2415560015ab33480?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Pamela Crescent 4 Ocean View Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.811419085153 20.028463947257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang