Pamperlang
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main road, 43 Slakkepas, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pamperlang is 'n bekoorlike huis in die Slakkepas-kompleks in die hartjie van Dwarskersbos en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Dis 'n ideale keuse vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n vakansiewegbreek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak, maar slegs 1 van die badkamers het 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV, gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai.
Dié area maak oop op 'n patio met 'n buitebraai. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n gedeelde speletjieskamer geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Main road, 43 Slakkepas, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Pamperlang het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main road, 43 Slakkepas, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang