Pan African Safari
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 776 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pan African Safari Lodge is 'n luukse lodge in Marloth Park, tussen Malelane en Komatipoort op die N4.
Die lodge bied gaste 'n keuse van 7 lugversorgde kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer, behalwe vir 1 kamer wat slegs 1 gas kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens met muskietnette, en elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met baddens en storte. Satelliet-TV's, WiFi-toegang, asook tee- en koffiemaakgeriewe word in die kamers voorsien.
Gaste kan saans langs die swembad of om die boma onder die sterre ontspan. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Besoekers aan Marloth Park sal die geleentheid kry om 'n wye verskeidenheid vrylopende wild te sien, voëlkyk te doen, fiets te ry en te stap. Die dorp bied ook 'n waterpark, en putt-putt sowel as basiese geriewe soos 'n drankwinkel, 'n restaurant, 'n bakkery, 'n curio-winkel en 'n vulstasie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Beatrice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 776 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Pan African Safari het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 776 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang