Successfully reported
+21

Panaroma Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Wesley Hill Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Panaroma Guest House is hoog op die wesbank van die Kowierivier in Port Alfred geleë. Dié dorpie staan bekend as die hartjie van die sonskynkus en dit lê halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Oos-Londen in die Oos-Kaap. Port Alfred is bekend vir onberispelike skoonheid en spog met uitstekende marina, vriendelike mense en onvergelykbare watersportgeleenthede.

Die gastehuis bied bed en ontbyt en het 3 gerieflike, individueel versierde en suite-slaapkamers. Elke kamer het skuifdeure wat na ’n groot stoep met ’n panoramiese uitsig lei, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die instansie het ’n swembad en braai-area. Jou gashere praat Engels, Afrikaans, Duits en Nederlands en nooi jou uit om hul gasvryheid te kom geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bokamoso L
Besigheidsreis
5.0
Rob was a great host, the room was great and I would highly recommend Panorama. Absolutely wonderful, I wish I was staying more than 1 ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Claire D
5.0
Clean and comfortable. Adequate for my needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Chantell J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Absolutely amazing! Our main requirement was secure parking, so we didn't even check to see what else it offered - but we were...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Bianca S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. It was wonderful and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Samantha C
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely stay. The room was lovely and the view was stunning! The host was also really friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 15 Wesley Hill Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Panaroma Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Wesley Hill Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmNDE5YzIwLWNhNGItNGUyNy1iNDE1LTk2NjkwNjFlNDg0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 15 Wesley Hill Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.59847 26.890678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang