Successfully reported

Pandora's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Morena K
1 nag
5.0
Sep 2025

Enjoy it. Very much relaxed. I will come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matt J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Warm, welcoming, spotless, and well-stocked — with one small bathroom quirk. We thoroughly enjoyed our stay at Pandora's Guesthouse. Yolandi was incredibly welcoming and communicative throughout, which made us feel right at home. Our rooms were cleaned daily, and the amenities were consistently replenished — including fresh towels, coffee and tea, and bottled water, which was a lovely touch. The only minor downside (and not the guesthouse’s fault) was that the bathroom for Room 1 is separate from the bedroom. Although it’s clearly marked as private, other guests occasionally used it. It was a bit frustrating to find someone using my shower when I needed the bathroom and my personal belongings were inside. I later realised that I could have locked the bathroom door with the keys provided. Overall, we had a wonderful stay and would happily return — especially thanks to Yolandi’s warm hospitality and attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alphie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Ons het gemaklik en warm geslaap. Alles wat nodig was, was tot ons beskikking. Baie netjies en gerieflik. Pragtige kamers en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Al wat ek kan sê is uitstekend. Dit was 'n fantastiese nagrus weg van die huis af. Dit was 'n groot aand gewees en hulle het soveel moeite ingesit en die aand geakkommodeer. Sal dit beslis weer doen. Hulle is groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sbongile R
1 nag Gesin met tieners
3.2
Apr 2025

Not satisfied. We had to shower with cold water. I was not happy at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Sylvia
Pandora's Guesthouse
Dear Sibongile As I explained to you both via WhatsApp and during our phone call, the water in the morning is cold due to the gas geysers. While we have taken all the necessary precautions to insulate the pipes, unfortunately, the extreme weather conditions have caused them to freeze—something beyond our control. I sincerely apologised for the inconvenience at the time, and you kindly accepted my apology. However, I noticed that your review did not mention this, and it gives the impression that our efforts and your acceptance of the situation were not acknowledged. During our call, you even mentioned that you would be happy to return in the future, which we truly appreciate. We always strive to provide the best possible service, and your understanding means a lot to us. Thank you once again, and we hope to welcome you back soon. Warm regards, Jolandie

Rozelle W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Awesome stay. Lovely place. Great stay. Nice big pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Pragtige ou huis gevoel en lekker geslaap. Avontuur vir die kinders gewees. Was 'n baie lekker oornag gastehuis gewees. Hele gesin van 6 het gemaklik in een groot kamer geslaap. Alles was netjies en goed toegerus gewees. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon J
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jan 2024

Baie goeie verblyf. Moontlik dranklisensie en minimale versnaperings moet beskikbaar wees. Verblyf was goed, maar die padanwysings was onvoldoende.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sylvia
Pandora's Guesthouse
Goeie middag. Die gastehuis het 'n hoekerf adres. Dit gebeur soms dat kliënte se GPS nie my adres kry nie. Dit is letterlik die GPS wat die verkeerde adres aandui. Ek voorsien ook geen drank aan kliënte nie. As daar drank is, bring hulle dit self in sonder my medewete. Baie dankie en groete

Salome D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2024

Dit was seker heel aanvaarbaar vir die prys maar tog ook nie. Ons was welkom ontvang, die kamer was aanvaarbaar, maar ek moet sê alles in die huis is ongelooflik oud en baie van die meubels is vuil. Die bed was gemaklik en skoon, en ons het wel heel tuis gewees, behalwe vir die bank in die kamer wat so vol kolle en merke was dat jy gril. Ons badkamer was buite die kamer, en as jy hom nie na elke gebruik gesluit het nie, het van die ander gaste in die huis hom sommer gebruik. Dit is regtig 'n mooi ou huis, maar dit kort wel aandag en dalk 'n goeie skrop.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Diana J
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Apr 2024

Nie waarvoor ek betaal het nie. My kamer (kamer 1) wat ek geboek en voor betaal het, was gedubbel bespreek en toe moes ons tevrede wees met 'n ander kamer wat 'n badkamer moes deel met ander gaste. Dit alles sonder enige vergoeding.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 37 Muller Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04199c19566a790888446bb28f7c9eef4869b22bfad8bcc2d46586b99c9442167dd14bcbde19d8aee184c5581727d347bb38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 37 Muller Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.232769280119 28.303015530109
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang