Successfully reported
+48

Pandora's Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 37 Muller Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pandora's Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in die dorpie Bethlehem, sowat 3 km vanaf Dihlabeng Mall.

Elke kamer is gemeubileer met oudhede, kunsstukke en versamelstukke, 2 slaapkamers op die onderste verdieping het art deco-styl kaggels.
Kamers word daagliks skoongemaak en is toegerus met 'n TV met slegs plaaslike kanale, 'n verwarmer of elektriese kombers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Die huis is volledig toegerus met 'n gemeenskaplike kombuis vir gaste om te gebruik. Daar is geen oond nie.

Die dorpie Bethlehem bied gholf, die Bethlehem-museum en staproetes. Gaste kan daguitstappies na Basotho Cultural Village, Golden Gate Highlands Nasionale Park en die dorpie Clarens geniet, almal minder as 'n uur van die gastehuis af geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Morena K
5.0
Enjoy it. Very much relaxed. I will come back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Matt J
Besigheidsreis
5.0
Warm, welcoming, spotless, and well-stocked — with one small bathroom quirk. We thoroughly enjoyed our stay at Pandora's Guesthouse. Yo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Alphie D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het gemaklik en warm geslaap. Alles wat nodig was, was tot ons beskikking. Baie netjies en gerieflik. Pragtige kamers en goed ingerig.
Jun 2025
Renette F
Saam met lewensmaat
5.0
Al wat ek kan sê is uitstekend. Dit was 'n fantastiese nagrus weg van die huis af. Dit was 'n groot aand gewees en hulle het soveel moeite ingesit en ...
Sien meer
Mrt 2025
Rozelle W
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome stay. Lovely place. Great stay. Nice big pool.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 37 Muller Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Pandora's Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 37 Muller Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04199c19566a790888446bb28f7c9eef4869b22bfad8bcc2d46586b99c9442167dd14bcbde19d8aee184c5581727d347bb38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 37 Muller Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.232769280119 28.303015530109
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang