Successfully reported
+41

Pane Vivente Garden Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Lubbe Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 295 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Pane Vivente Garden Cottage is in die stil woonbuurt Hospital Hill, Beaufort-Wes, ver weg van die besige N1-hoofweg geleë.

Die Tuinkothuis is in 'n privaat en veilige, ommuurde tuin geleë en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders of 2 kleiner volwassenes op 'n dubbelslaapbank. Die slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed, oorgenoeg kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n klein yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie, tee, melk, suiker, gefiltreerde water, sap, jogurt en 'n paar beskuit word voorsien. Die sitarea beskik oor 'n groot LED-TV met Netflix, lugversorging en WiFi. Gaste kan DStv stroom deur hul eie aanmeldbesonderhede te gebruik. Die onderdakstoep beskik oor 'n ingeboude braai-area met 'n aangrensende gasstoofplaat asook 'n groot etenstafel en stoele. Die borrelbad is vir die eksklusiewe gebruik van gaste. Brandhout kan op die perseel gekoop word.

Die kothuis het 'n omskakelaarstelsel wat die ligte, TV en Wi-Fi aandryf tydens beurtkrag. Die kothuis het ook 'n gasgeiser.

Veilige parkeerplek vir een voertuig per bespreking word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jessica P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker geslaap. Baie lekker gebly - Dankie vir jou hulp en gasvryheid.
Sep 2025
Ernst J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker plekkie en veilig.
Aug 2025
Kylie V
5.0
Baie lekker gebly, wonderlik vir as die honde saam is. Ons het baie lekker gebly, daar is 'n lekker erf vir ons hondjies. Skoon en netjies.
Jun 2025
Bianca B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Loved staying here! We were greeted by a friendly and most beautiful Lillypad (the kitten). The hot tub was amazing and everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Annelize O
Saam met lewensmaat
5.0
Klein oase in die Karoo. Ons het heerlik gebly. Pragtige tuin en rustige omgewing.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5 Lubbe Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pane Vivente Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 295
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 295
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Lubbe Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58386b93337f3936750a58ed2488ce9bfd51b3e244b87e599b72be3a959dca0aaa902555925e783bbf32b30f4971217a79fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 5 Lubbe Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.351812833333 22.598545833333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang