Panorama 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 111 Panorama Drive, Randburg, 2115, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Panorama 1 is 'n knus en privaat selfsorgeenheid wat ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger is.
Die stylvolle en moderne eenslaapkamereenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Skoon, wit linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met 'n rustige atmosfeer waar gaste op een van die buitestoele kan sit en boeklees.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 111 Panorama Drive, Randburg, 2115, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 111 Panorama Drive, Randburg, 2115, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang