Panorama Boutique Guest House
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 President Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Panorama Boutique Guest House bied 'n luukse B&B-ervaring aan plaaslike en internasionale gaste. Dit is in Graskop, in die hartjie van die skilderagtige Panoramaroete in Mpumalanga, en is die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word.
Elke kamer het 'n dubbel-, koningin- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, óf albei. Elke kamer het ook lugversorging, 'n lessenaar en 'n slim-TV met DStv en Netflix. WiFi, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en ander geriewe word ook voorsien.
Die gastehuis spog met 'n swembad, wasgoeddienste en betaalde, veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is 16 km vanaf besienswaardighede, soos God's Window, Lissabon en Berlynse valle, Pelgrimsrus, Graskop-kloof, Mac Mac-waterval, en Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is 85,5 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Pertunia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 44 President Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Panorama Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 President Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang