Successfully reported

Panorama Self Catering 2

Selfsorg

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.4
Shevone F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing. We had a great stay. Norman is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Panorama Self Catering 2
Good day Shevone We are happy to hear that you had an amazing stay with us and that Numeri was helpful. We hope that you will visit again soon. Regards Management

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Riette
Panorama Self Catering 2
Beste Wilmine Baie dankie vir jou terugvoer en voorstelle, ons waardeer dit baie. Vriendelike groete Bestuur

Mildred F
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Waardeerend goed baie lekker. Beslis baie lekker gebly en sal weer in die toekoms van hierdie plek gebruik maak. Was beslis goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Riette
Panorama Self Catering 2
Beste Mildred Baie dankie vir jou fantastiese terugvoer, ons is so bly dat julle lekker by ons gebly het. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons. Vriendelike groete Bestuur

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Nie te sleg nie. Was lekker. Net nie so seker van die dame wat ons ontvang het nie, moeilik om te kommunikeer met haar, die Engels gebroke en kan ook nie Afrikaans praat nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Riette
Panorama Self Catering 2
Beste Johan Dankie vir jou terugvoer, ons is bly om te hoor dat julle lekker by ons gebly het. Ons personeel kan ongelukkig net Engels praat, maar verstaan Afrikaans. Vriendelike groete Bestuur

Likho J
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2023

My stay at Panorama Self Catering 2 was good. The rooms were clean, very comfortable, and the staff was amazing. They went over and beyond to help make our stay enjoyable. I highly recommend this guesthouse for anyone visiting Parow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Riette
Panorama Self Catering 2
Good day Likho, Thank you so much for this great and positive feedback. Feedback like this is what we strive for as a guesthouse. Looking forward to your next visit. Regards, Management

Wynette T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Ons was in die Kaap vir 'n troue. Dit is baie netjies en stil, die beddegoed kan bietjie opgeknap word. Die swembad was nog toe en nie reg vir gaste nie, ons motor moes twee aande buite in die straat staan omdat 2 groot bakkies die derde parkering vol gestaan het. Rosemary die skoonmaker is bitterlik oulik, sy het ons gehelp in boek en ons deur Covid-voorsorgstappe geneem. Ons het ons eie handdoeke geneem soos die instruksies gesê het, daar was handdoeke op ons bed geplaas toe ons arriveer. Die aircon het ook nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2018

Teleurstellend. Ongeorganiseerd. Geen seep, geen melk, was nie kode gegee om plek te verlaat nie, en op stadium toe ons wil uitgaan was ons binne toegesluit en moes wag vir die dame wat uit was om terug te kom en kode vir ons te gee. Geen WiFi, geen DStv.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Koos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Mrt 2018

Gemors. Dit was 'n gesukkel om op die Sondag, 4de Maart, die verantwoordelike persoon in die hande te kry om in te boek. Die kamer was op die eerste vloer wat vir my 'n probleem is aangesien ek sukkel met my bene. Ek het Riette Tolken geskakel om my probleem te bespreek maar geen antwoord nie. Die dame wat ons toegelaat het, het verdwyn. Die lugversorging in die kamer het ook nie gewerk nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 President Swart Street, De Duin, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0OTY3NzgwLWM5MDYtNGZhYy1hMmY5LWU4MWI0MzkzMzMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 33 President Swart Street De Duin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884 18.570055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang