Successfully reported

Panorama Self Catering

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Sean G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Nice quite safe place. Very peaceful, nice setting for a night away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n ongelooflik lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Panorama Self Catering
Beste Zelda Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Dit was lekker om julle hier te akkommodeer, hoop ons sien julle binnekort weer. Vriendelike groete Bestuur

Tatum G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

N naweek wegbreek wat vir seker op ons beste lysie gaan kom. Vanaf ons aankoms het die personeellid aan diens ons gemaklik en veilig laat voel. Netjies, gerieflik, mooi tuin. Verseker 'n aanbeveling vir gaste wat terselfdertyd intiem en privaat en ook sosiaal en gemaklik wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Panorama Self Catering
Beste Tatum Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons is so bly julle het die verblyf geniet. Dit is waarna ons as besigheid streef sodat ons gaste rustig, veilig en ontspanne kan wees. "Home away from home" Hoop julle kom kuier gou weer. Vriendelike groete Bestuur

Frans W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Heerlik gebly! Vriendelik ontvang, alles verduidelik, baie netjies en alles in baie goeie werkende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Goeiemore diens. Baie lekker gebly. Veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Panorama Self Catering
Beste Andries Baie dankie vir die terugvoer, ons is so bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop julle kom kuier vinnig weer. Vriendelike groete Bestuur

Avril J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Tranquility. Very relaxing and very safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gary G
Kort verblyf
3.6
Feb 2025

Average. Die verblyf was voldoende maklike toegang in en uit die perseel. Die enigste nadeel was dat die TV in die kamer nie gewerk het nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Riette
Panorama Self Catering
Good day Gary Thank you for the feedback. Please note we are always available to assist our guests. The TV did work; OpenView was just turned off by accident. Regards, Management

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Riette
Panorama Self Catering
Beste Charnelle Dankie vir jou terugvoer. Ons vra om verskoning vir die ongerief. Vriendelike groete Bestuur

Enda F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitsonderlike asemrowend. Dit was aangenaam om daar te bly. Sal beslis dit weer boek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Panorama Self Catering
Baie dankie, Enda. Ons sien uit na jou volgende kuier by ons. Vriendelike groete, Bestuur

Maryke L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Aangename plekkie en baie goeie diens! Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Panorama Self Catering
Maryke, dit is nou lekker om jou terugvoer te sien. Ons is so bly jy het dit geniet by ons. Vriendelike groete Bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Alk van Zyl Avenue, Panorama, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvht5VekUnwddlYbeiyTEFpdaFovaYBhNYHOb4FvKtRYVBVljVZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 68 Alk van Zyl Avenue Panorama 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878876 18.57329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang