Panoramic Blue
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Serica Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Panoramic Blue is in Plettenbergbaai en bied verblyf wat noord front met 'n pragtige uitsig oor die see, strandmeer en die baai met groen woude en die majestueuse Tsitsikamme- en Outeniekwaberge as agtergrond.
Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-gastekamers wat elk hul eie ingang en 'n stoep met lieflike uitsigte bied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en wit gehalte-perkallinne, 'n plafonwaaier, 'n slim-TV met Netflix, 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en 'n kluisie. Gaste kry ook veilige parkeerplek.
Die gastehuis is net 1,2 km van die dorp en sy pragtige strande af. Gaste kan stappies in die woud en teen die kus geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 5 Serica Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Panoramic Blue het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Serica Place, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang