Panoramic Perfection
- Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 152A Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
 - Vanaf R4 000 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            Panoramic Perfection bied sjiek akkommodasie in die gesogte De Waterkant.
Die moderne woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl 'n aparte gastetoilet vir ekstra gerief voorsien word. Linne en badhanddoeke is ingesluit.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, 'n Nespresso-masjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir ekstra gemak is 'n wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan 'n oggendkoffie op die balkon geniet of ontspan by die privaat dakswembad met sonstoele en 'n braaiplek. Veilige parkering word voorsien, en die V&A Waterfront, tesame met 'n verskeidenheid moderne kafees, boetiekwinkels en markte, is binne loopafstand.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 152A Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
 
- Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 152A Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang