Successfully reported
+21

Panthera Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4A Tulbagh Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Panthera Cottage bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Milnerton. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat die Moederstad wil verken.

Hierdie kothuis kan gemaklik 3 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Vars wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n Nespresso-masjien. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met 'n enkelslaapbank. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi, bordspeletjies en 2 slim-TV's beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat binnehof met sonstoele, buitesitplek en 'n Weber-braai, wat 'n goeie plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste het veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek op die eiendom.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kathryn S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and secure accommodation in Milnerton. We would recommend this property for several reasons. Firstly, it is very secure, wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Ros N
Besigheidsreis
5.0
As always, it's been such a nice cottage to stay in. I have stayed at this establishment with and without my hubby numerous times durin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Sanet G
Gesin met tieners
5.0
Sal graag weer wil gaan kuier. Ons het heerlik gebly. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat jy nodig het in die cottage. Sal die plek aa...
Sien meer
Jul 2025
Geraldine S
Saam met lewensmaat
5.0
Suitable for overnight stays. The hostess was friendly and efficient. The unit was neat and clean with attention paid to details and tr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jacques V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi skoon eenheid. Die plekkie is baie mooi uitgerus met alles wat ons nodig gehad het en naby aan die winkels en ook die strand. Sal graag teru...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carolyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4A Tulbagh Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Panthera Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer-gryprelings
Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4A Tulbagh Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ce608630dc6aa26a7ab3a376c233efbce4b556c79757900841851197f1a18d2efb38aea8208456b817c0255d26a0095a282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 4A Tulbagh Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8780946 18.4981545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang