Paperbark Manor
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 113 Uys Krige Drive, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Paperbark Manor is in Plattekloof, 'n stil woonbuurt in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers of diegene wat die Panorama Medical Centre wil besoek. Hierdie is die ideale tuiste weg van die huis vir diegene wat Kaapstad wil verken.
Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat elegant versier is en óf 'n koningingrootte-bed, dubbelbed en koninggrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Verder is daar lugversorging, gratis WiFi, lugversorging, 'n haardroër, lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, 'n lieflike tuin waar gaste ontbyt kan nuttig, 'n boonste sitarea en manjifieke uitsigte oor Kaapstad en Tafelberg. Wasgoeddienste is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ananda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 113 Uys Krige Drive, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Paperbark Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 113 Uys Krige Drive, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang