Papillon
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Perlemoen Avenue, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Papillon is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Stilbaai-Wes.
Die grondvloer-eenheid is 100 m van die riviermonding en strand af. Dit het 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n volledige bad. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Die opwasarea sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in.
Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv, WiFi en toegang tot 'n stoep met uitsig oor die tuin. Buitebraaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Papillon het 'n omsetter vir beurtkrag-rugsteun.
Stilbaai bied aktiwiteite soos gholf, fietsry, branderplankry, visvang, kajakvaart en meer. Die gebied beskik ook oor natuurreservate en interessante argeologiese terreine vir gaste om te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 24 Perlemoen Avenue, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Papillon het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Perlemoen Avenue, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang