Successfully reported

Sunset Golf Villa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaynor T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Best stay in Langebaan, thus far. It was amazing. The house is beautiful. It literally has everything you need and more. Werner is very helpful if you have any questions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassidy W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Gorgeous views, peaceful and calm environment. The house was perfect; it had everything we could possibly need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ons het ons kuier baie geniet. Ons het 'n baie lekker tyd by Sunset Golf Villa gehad. Alles was perfek, die huis was mooi skoon en netjies, en check-in/out was baie maklik. Ons het vriende wat al klaar navraag by ons gedoen het oor die plek. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav P
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Heerlike naweek in goed toegeruste verblyf! Ons het my vrou se verjaarsdag gevier en was 7 volwassenes en 2 kleinkinders wat oorgeslaap het. Ons het nog 4 gaste vir aandete gekry en het nooit vasgevang gevoel nie. Die huis is uitstekend toegerus en werk uitstekend vir groter gesinne/families.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa L
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Wonderful. Excellent, security was good. The owner was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaney K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig, die huis het alles en niks tekort nie. Baie nice huis. Groot en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

10 volwassenes het heerlik gerieflik gekuier en gebly. Heerlike ruim, gerieflike huis. Lekker toegerus. Ons het baie lekker gebly. Dankie. Net TV wou nie mooi registreer op DSTV Now nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties en kwaliteit. Wat 'n fantastiese tyd as 'n familie vir die eerste keer by Sunset Golf Villa. Die gasheer is fenomenaal en die plek is pragtig en super netjies. As 'n familie van 6 het ons 'n great time gehad. Entertainment vir die hele gesin en so baie om te doen op die landgoed en in Langebaan in general. Met my werk het ek die voorreg om by baie gehalte plekke te besoek binne en buite Suid-Afrika. Ek dink die plek is puik en regtig waarde vir geld. Hulle sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohamed Zafeer I
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Relaxing. It was all good. It was comfortable, clean and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette Josephine M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Excellent. My stay was comfortable; it was a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 6 550
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 550
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 550
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 698 Morsvalla Weg, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaccd5995db639e200420f6c7554bc8508ae2640a9c7b6242fd2f760c8ecc83982ffae4f1481d565907b5bf345234c355d347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 550 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 698 Morsvalla Weg Langebaan Country Estate 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.080575155289 18.05439547057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang