Paradise Creek
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R570 to Jeppes Reef, Corner of the N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paradise Creek skuil tussen groot inheemse bome in 'n welige tuin in Malelane, Mpumalanga, sowat 4,7 km vanaf Malelane-hek na die Krugerwildtuin.
Verblyf word gebied in smaakvol gemeubileerde kamers met slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste. Die selfsorg- en semi-selfsorg-chalets is toegerus met kombuise en kombuisies en het toegang tot braaigeriewe op die stoep. Elke kamer is toegerus met lugversorging en sekere DStv-kanale. Paradise Creek bied ook 'n restaurant met 'n à la carte-spyskaart en bedien ontbyt, middagete en aandete. Daar is ook 'n konferensielokaal waar gaste uit 'n lys van verskillende konferensiepakkette kan kies.
Gaste kan die gemeenskaplike vermaakarea en swembad geniet, ideaal vir daardie warm somersdae. Paradise Creek is ongeveer 37 km vanaf die Swaziland-grenspos en ongeveer 50 km vanaf die Mosambiekse grenspos geleë.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
George Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the R570 to Jeppes Reef, Corner of the N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Paradise Creek het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R570 to Jeppes Reef, Corner of the N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang