Paradise on Ridge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Ridge Drive, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R5 760 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Paradise on Ridge is 'n pragtige selfsorghuis op 'n heuwel, met die mooiste uitsigte oor die Knysna-lagune en die Knysna-koppe.
Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers elk met 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste en tweede badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet, en die derde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttafel. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, en daar is 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en 'n kaggel in die leefarea. WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Die huis het 'n lieflike dek met uitsig oor die meer en 'n lieflike swembad om in af te koel en te ontspan.
Die omheinde inheemse tuin bied ongelooflike uitsigte en is die ideale plek vir kinders om te speel. Parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar en daar is 'n dubbelmotorhuis indien nodig. Die huis het ook 'n alarmstelsel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ina-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Ridge Drive, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradise on Ridge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Ridge Drive, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang