Paradise View
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Old Cape Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Paradise View spog met 'n pragtige uitsig oor Knysna Heads en die Waterfront in Knysna.
Die akkommodasie bestaan uit 'n grondvloer-eenheid en 'n eerste verdieping-eenheid met aparte ingange. Die boonste verdieping het nie direkte toegang tot die onderste verdieping nie. Beide eenhede is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, komberse en handdoeke word ook voorsien. Die eenhede spog met 'n braai en buite-sitarea met gemaklike sofas met rugleunings en 'n tafel.
Elke eenheid se kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n klein tweeplaatstoof, potte, panne, 'n driepoot-gietysterpot, braaipanne, tang, broodroosters, 'n strykyster, 'n strykplank en 'n klere-droograk. Daar is geen wasgoedgeriewe op die perseel nie. Ander geriewe sluit in lugversorging, WiFi en 'n Netflix-slim-TV. Daar is geen wasgoedgeriewe op die perseel nie.
Om veiligheid te verseker, word kinders onder die ouderdom van 10 nie toegelaat nie. Veilige oop parkering is op die perseel beskikbaar.
Die verblyf bied gerieflike toegang tot draf-, stap- en fietsroetes langs die Waterfront. Dit is ook stapafstand vanaf die Waterfront en restaurante in Knysna. Die Brenton-On-Sea-strand is 14.4 km vanaf die eiendom, en Buffalo Bay is 20.6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 124 Old Cape Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradise View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Old Cape Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang