Successfully reported
+22

Paradise View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Old Cape Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paradise View spog met 'n pragtige uitsig oor Knysna Heads en die Waterfront in Knysna.

Die akkommodasie bestaan uit 'n grondvloer-eenheid en 'n eerste verdieping-eenheid met aparte ingange. Die boonste verdieping het nie direkte toegang tot die onderste verdieping nie. Beide eenhede is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, komberse en handdoeke word ook voorsien. Die eenhede spog met 'n braai en buite-sitarea met gemaklike sofas met rugleunings en 'n tafel.

Elke eenheid se kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n klein tweeplaatstoof, potte, panne, 'n driepoot-gietysterpot, braaipanne, tang, broodroosters, 'n strykyster, 'n strykplank en 'n klere-droograk. Daar is geen wasgoedgeriewe op die perseel nie. Ander geriewe sluit in lugversorging, WiFi en 'n Netflix-slim-TV. Daar is geen wasgoedgeriewe op die perseel nie.

Om veiligheid te verseker, word kinders onder die ouderdom van 10 nie toegelaat nie. Veilige oop parkering is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf bied gerieflike toegang tot draf-, stap- en fietsroetes langs die Waterfront. Dit is ook stapafstand vanaf die Waterfront en restaurante in Knysna. Die Brenton-On-Sea-strand is 14.4 km vanaf die eiendom, en Buffalo Bay is 20.6 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andrew Martin H
Gesin met tieners
5.0
Ideal overnight accommodation! Exactly what was advertised for an overnight en route to Port Elizabeth, lovely view with comfortable ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jean-pierre D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi plek, 'n pragtige uitsig. Het baie lekker gebly, nie te ver van alles af nie, en het een asemrowende uitsig gehad. Mense is baie gasvry. Bev...
Sien meer
Jul 2025
Cara-lee D
Saam met vriende
5.0
Goeie ligging, mooi uitsig. Goeie waarde vir geld, pragtige uitsig en goed geleë.
Jun 2025
Chris L
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike akkommodasie en uitmuntende gasvryheid - sal definitief weer daar oorbly! Excellent - kan dit aanbeveel.
Apr 2025
Anita K
Saam met vriende
5.0
Rustige verblyf. Stunning view. Baie, baie lekker gebly!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 124 Old Cape Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Old Cape Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8db5b8a956c9bd98562cee4d48d5a1fb41e97b8081455e4b0d7a0910ed91cd7cefa663644606af7d26154d2e3dfbfdd79de2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 124 Old Cape Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.036353039433 23.0305275321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang