Successfully reported
+11

Paradys Perdeplaas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paddy Street, Farm Paradys 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradys Perdeplaas is 'n knus selfsorg-solderwoonstel wat in die perdestalletjies van die stoetplaas op die eienaar se perseel buite Robertson geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir enige perdeliefhebber wat op soek is na 'n romantiese wegbreek in die berge, of 'n enkele persoon wat op soek is na 'n rustige omgewing. Dié eenheid is ideaal vir gaste wat van perde hou.

Die slaapkamer het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Neem asseblief kennis dat omdat dit 'n solder is, is die kopruimte bokant die bed aan die een kant beperk.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 2-plaat gas induksie stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat daar geen selfoonontvangs is nie.

Buite kan gaste 'n braai, 'n piekniektafel en ongerepte uitsigte oor die berge geniet. Sonkrag en parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 4 km buite Robertson waar gaste plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase kan vind.

Die trappe na die woonstel is steil en die stort is klein. Die woonstel is nie geskik vir diegene wat sukkel om te loop of vir baie groot mense nie. Die verblyf beloof egter om 'n heerlike en unieke ervaring te wees met een van die asemrowendste uitsigte denkbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Chean T
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely wonderful and breathtaking. Our stay was wonderful. My partner loves horses and being so close to them really made her happy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Derick H
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable views and one-of-a-kind experience sharing shelter with horses. This is a truly magical place. Being able to stay in the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Christel Z
Saam met lewensmaat
5.0
Minimalistic but all you need for an unforgettable stay. Lovely and out of the ordinary stay. The host was very accommodating and went ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Simone S
Saam met lewensmaat
4.8
Sal beslis weer teruggaan. Alles was perfek en die uitsig is skilderagtig! Pragtige uitsig! Was heerlik om 'n bietjie uit die stad te kom.
Apr 2025
Tarryn H
4.8
Peaceful, with everything I needed, and attentive host. To agree with a previous review - the space is minimal. But, you don't need mor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Paddy Street, Farm Paradys 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradys Perdeplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paddy Street, Farm Paradys 330, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b1e89267c316f1219b739f09100dddc42cc79c85c103ef278d0565293811658c872197cb45689f1245475299756f84f05f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 Paddy Street Farm Paradys 330 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.76866601337 19.89994752854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang