Successfully reported
+25

Paradyskloof Eenheid

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Pison Street, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradyskloof Eenheid is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Eden, Stellenbosch, 1,3 km vanaf die Stellenbosch Mediclinic.

Dis langs die hoofhuis in 'n stil woonbuurt en die kamer het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n instapstort en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamer het lugversorging en elektriese kombers vir die Kaap se koue winters.

Daar is 'n Nespresso-koffiemasjien, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, eetgerei en breekware. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep en tuin en daar is lugversorging. Gratis WiFi en die volle DStv-pakket is beskikbaar, asook veilige parkeerplek voor die huis. Ten tye van beurtkrag, sal die ligte, WiFi en TV beskikbaar wees.

Paradyskloof Eenheid is naby verskeie wynlandgoedere en plase, en 1 km vanaf Stellenbosch Gholfklub, 1,3 km vanaf MediClinic Stellenbosch en 4,6 km vanaf Eikestad Mall. Majeka Spa is stapafstand, Tegnopark is 2 km ver, en BOSSA, Kwik Spar en Woolworths Food is 1 km vanaf die verblyf. 'n Staander vir 'n skootrekenaar is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annemien B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Alles wat jy benodig, is daar. Gasheer en gasvrou baie vriendelik. Heerlik gebly. Hanlie het aan alles gedink!
Aug 2025
Aldean Lanice L
Saam met lewensmaat
5.0
We needed the break away. It was perfect. It was very peaceful and quiet and close to the shops. Hanlie and her husband are very good h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Anitav V
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n pragtige eenheid met alles wat 'n mens benodig. Hanlie is 'n gasvrou! Ja, dit was heerlik!
Nov 2024
Mariette L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie welkom gevoel. Paradyskloof was perfek vir 'n oornag in Stellenbosch. Die woonbuurt was pragtig en ons het alles wat ons nodig het, gehad. Ons he...
Sien meer
Sep 2024
Gerhard T
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gewees! Die eenheid was perfek vir ons behoeftes. Die warm kombers op die bed was 'n bonus vir die kouer aand. Die parkering in die cul-de-sac...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2 Pison Street, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradyskloof Eenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Pison Street, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3YmEmsrdeTSEYsNTWmLK8ibUoLu13nQSyzdG1wNh28XraYduTM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 155 5 1 5 2 Pison Street Eden 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.96652843049 18.858649952223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang