Successfully reported

Park Hotel Bethlehem

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Pierre F
1 nag
5.0
Jun 2025

Goed. Dek die noodsaaklike om lekker te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly sal weer kom. Baie lekker gebly en sal vir seker weer kom, almal baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile C
1 nag
5.0
Apr 2025

Uitstekende verblyf in die Noordoos-Vrystaat. Een van die beste hotelle waarin ek al gebly het. Karaktervolle hotel, lekker restaurant, uitnemende personeel. Gemaklike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties! Was so groot belewenis in so ou hotel! Was baie lekker en ons sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantastiese waarde vir geld, sal dit 100% aanbeveel. Ek was so aangenaam verras deur die hotel. Die diens was puik, personeel was vriendelik en bekwaam, baie skoon en netjies, en die kos was uit die boonste rakke. Baie lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
1 nag
4.6
Jun 2025

Apsoluut fantasmagories. Wat 'n absolute fantastiese ervaring. Dit was voorwaar ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Value for money, but could do better for comfort. The rooms are clean and tidy. The food is also very nice. My only negative comment would be that there are no electrical points next to the beds. The only electrical socket is under the dresser. So you cannot charge your phone and use it at the same time, and that is what people normally do before they go to bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esmerelda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Park Hotel is a historic hotel, the interior is antique and rustic. Good, satisfactory, okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kotie N
1 nag
3.0
Jul 2025

Betlehem was ysig koud. Die bed was bietjie knopperig, geen haardroër of ketel in die kamer nie. Die kamer het na rook geruik.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hennie Hamman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Muller Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34f19ae418641e263c6fdcc12b4e593b2c0c3e56317c88b79ad7141cef93b87cc30404fcf2a64dc238ac8e1ebd71f2204c23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 51 5 1 4 23 Muller Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.23248334285 28.307316452265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang