Successfully reported
+20

Park Hotel Bethlehem

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Muller Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Park Hotel Bethlehem weerspieël die klassieke nostalgie van die vroeë 1900's. The Park Grill Restaurant is bekend vir sy heerlike kos en vriendelike personeel. Die hotel het slaapplek vir 70 mense in 42 kamers.

Die verblyf beskik oor enkel- en dubbelkamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n en suite-badkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n Wasgoed- en kamerdiens is op versoek beskikbaar.

Die Park Hotel se ontvangs is 24 uur per dag oop en veilige parkeerplek is beskikbaar. Verder is daar konferensiegeriewe vir 30 afgevaardigdes en The Park Grill Restaurant, die oorspronklike eetkamer wat dateer uit 1928, het sitplek vir 80 mense. Dit is 'n elegante restaurant wat ten volle gelisensieer is. Heerlike tradisionele geregte, soos beesstert, word hier voorgesit, maar klassieke moderne disse, soos ribbetjies, steak en hemelse nagereg word ook bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Pierre F
5.0
Goed. Dek die noodsaaklike om lekker te slaap.
Jun 2025
Willem F
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly sal weer kom. Baie lekker gebly en sal vir seker weer kom, almal baie gasvry.
Mei 2025
Emile C
5.0
Uitstekende verblyf in die Noordoos-Vrystaat. Een van die beste hotelle waarin ek al gebly het. Karaktervolle hotel, lekker restaurant, uitnemende per...
Sien meer
Apr 2025
Juanita P
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Was so groot belewenis in so ou hotel! Was baie lekker en ons sal beslis weer teruggaan!
Apr 2025
Melanie V
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese waarde vir geld, sal dit 100% aanbeveel. Ek was so aangenaam verras deur die hotel. Die diens was puik, personeel was vriendelik en bekwaa...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hennie Hamman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 23 Muller Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Park Hotel Bethlehem het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Muller Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34f19ae418641e263c6fdcc12b4e593b2c0c3e56317c88b79ad7141cef93b87cc30404fcf2a64dc238ac8e1ebd71f2204c23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 51 5 1 4 23 Muller Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.23248334285 28.307316452265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang