Park Living Guesthouse
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Elias Motsoaledi Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Park Living Guesthouse bied 'n verskeidenheid besprekingsopsies met verskillende kamergroottes en die verblyf kan aan die vraag van elke gas voldoen. Die gastehuis streef daarna om 'n gesinsvriendelike atmosfeer te skep, maar verwelkom ook sakereisigers.
Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n yskas, mikrogolf, ketel, TV met DStv, basiese eetgerei en 'n privaat buite-ingang. Alle kamers het gratis toegang tot vesel-Wi-Fi asook gratis onderdakparkeerplek.
Die gastehuis gebruik sonkrag en 'n batterystelsel tydens beurtkrag.
Die verblyf is naby verskeie winkelsentrums en dokterskantore. Gaste kan ook die boeremark geniet waar plaaslike besighede ondersteun kan word. Verskeie kwekerye met teetuine en klein winkeltjies is baie gewild in ons area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Genevieve Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 46 Elias Motsoaledi Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Park Living Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Elias Motsoaledi Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang