Successfully reported
+31

Park Off

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Tidewaters Drive, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Park Off is 'n bekoorlike selfsorg-suite met 'n privaat ingang, geleë in 'n idilliese riviervallei in die kusdorpie Gonubie. Dit bied 'n rustige en gemaklike verblyf vir natuurliefhebbers, avonturiers of sakereisigers.

Die suite het slaapplek vir tot 2 gaste in sy oopplan-ontwerp. Die slaapkamer is ingerig met 'n ekstra lengte koningingrootte-bed en gaste deel 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Geriewe in die kamer sluit 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Vir ekstra gerief word beddegoed, handdoeke en WiFi voorsien. Gaste kan op die privaat patio ontspan terwyl hulle in die pragtige natuurlike omgewing geniet. Braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Park Off is net 300 m vanaf die skilderagtige Gonubierivier, waar gaste lekker kan swem, voëlkyk en visvang. Met maklike toegang tot plaaslike winkels en restaurante is dit 'n ideale toevlugsoord vir alle soorte reisigers wat die rustige skoonheid van die area wil verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 21 Tidewaters Drive, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Park Off het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Tidewaters Drive, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43429fcd9e9e2b9d81ef955236590e415cfcfe055615984ddd760a851415f428724e01dcf2d2923d2a37c40e4bc66067ee8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 21 Tidewaters Drive Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.932761183946 28.007934519644
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang