Successfully reported

Parkhouse Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Chanti L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gerieflik geleë. Netjies. Baie billik geprys. Gerieflik geleë. Netjies. Veilig. Perfek vir 'n oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag
5.0
Mei 2025

Net 'n veilige oornag plekkie nodig gehad, dit het voldoen. Alles was goed en voldoende, prys baie billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulette C
1 nag
5.0
Mrt 2025

Fantastic. Ja, dankie, lekker gebly, plekkie goed ingerig en skoon. Stephen, die gasheer, het 'n goeie restaurant aanbeveel. Stephen was die heeltyd met my op WhatsApp om seker te maak dat ons veilig is op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Would definitely use them again. Excellent. Very clean and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker gerus na baie ver reis. Baie aangename ontvangs gewees. Vriendelike diens. Baie skoon en mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Nice, quiet, clean and spacious. After a long drive from Limpopo, it was so nice and quiet. Clean and I enjoyed the spacious bedroom and bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika L
1 nag
5.0
Mrt 2025

Vriendelikste en mees behulpsaam. Ek het heerlik tuis gegaan by die Parkhouse Guesthouse. Was warm en vriendelik ver welkom, en die gasheer het my baie te hulp gestaan aangesien my motor gebroke het. Ek is so dankbaar dat ek by hulle tuis gegaan het, want hulle het uit hulle pad gegaan om my te help. Nogmaals dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Enjoyed the stay. Perfect overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenéll P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely stay. Friendly host and lovely place to rest for the night while travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel H
1 nag
5.0
Feb 2025

Very good. The host was very friendly and helpful. The room was clean and provided everything I needed for a 1 night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Diane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe326effd7c82655ef87297dc451fb905325f1d5edb886513f8c6711b1235f49a89685d629d628daa0f7d84334dcb57f81376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 2 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.719554040316 25.096894085634
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang