Successfully reported

Parklands Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chris C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het ons kuier by Parklands Cottage baie geniet – ’n rustige, skoon en mooi plek. Parklands Cottage in Plettenbergbaai is ’n pragtige plekkie met ’n asemrowende uitsig. Die huisie is skoon, netjies en baie goed versorg. Dit is stil en vreedsaam – ideaal vir ’n wegbreek waar ’n mens kan ontspan en die natuur geniet. ’n Regte juweel in Plettenbergbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Parklands Cottage
Hi Chris, baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n verblyf hersiening te skryf. Ons waardeer dit! Ons hoop dat ons julle weer eendag sien. Beste groete, Bev

Gunter F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderlike akkommodasie, wonderlike gasheer - uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig was pragtig, die Cottage was goed uitgerus, die bed was baie gemaklik, die badkamer/stort was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Parklands Cottage
Baie dankie. Ons waardeer jou hersiening. Ons is so bly as ons gaste hulle tyd met ons geniet.

Noel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wat die dokter bestel het. Wonderlike ervaring. Oortref my verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Parklands Cottage
Hi Noel, dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Beverly Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2 Farm 230 No 1, Keurboom Heights, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d32c1e7e1093f53ce8fe980554fd0d51ebb1e7a50e96283b66de3957197e5830659e65e0bf2de603101a51d8a8d8d3e1b08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 N2 Farm 230 No 1 Keurboom Heights 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989501 23.431891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang