Successfully reported
+47

Parksig Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Scott Avenue, Musina, 0900, Limpopo
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Parksig Selfsorg bied gaste gerieflik gemeubileerde semi-selfsorg-eenhede in 'n immergroen bosveldtuin in Musina, op pad na Mapungubwe, die noordelike Krugerwildtuin en Zimbabwe.

Gaste het 'n keuse van eenhede wat elk 2 mense kan akkommodeer, en is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en swemhanddoeke is op versoek beskikbaar.

Elke eenheid het 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Onbeperkte WiFi is beskikbaar en elke eenheid maak oop op 'n privaat stoep.

'n Werkstasie is beskikbaar vir gaste, en gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, karavane en sleepwaens.

Parksig Selfsorg kyk uit oor 'n bosveldpark wat die tuiste is van 'n verskeidenheid voëlspesies wat ook die eiendom besoek, en is net 2 km vanaf die Musina Mall en verskeie ander winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Yvonne K
Besigheidsreis
5.0
Easy and comfortable. The staff were efficient and very helpful with both check-in and check-out. Assistance was given when our arrival...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Clint B
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay - highly recommended! Excellent stay - very safe and comfy!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Hendri D
5.0
Reis vir werksdoeleindes. Baie lekker, stil/rustige plek.
Nov 2024
Bereneke L
Besigheidsreis
5.0
Would recommend to anyone. Very friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Barbara C
Saam met vriende
5.0
Peaceful and comfortable overnight stay perfect for an overnight or longer stay. Excellent overnight stay! All facilities were as adver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annamie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 Scott Avenue, Musina, 0900, Limpopo
  • Gaste dink Parksig Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Scott Avenue, Musina, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd15c92b8c65b60e003f50c161fe87f5ba117ff7f1d44ff880cebe8969dac910248bceee42a31eac11727ee97ae300b32be4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 3 Scott Avenue Musina 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.354212087062 30.035520788955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang