Successfully reported
+71

Parkview Selfcatering Apartments

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Graaff Reinet Road, Penford, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R535 R482 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Parkview Selfcatering Apartments bied gerieflike selfsorg-eenhede in Uitenhage. Dit is naby die binnenshuise sportsentrum, Kariega-swembad, Pick n Pay-winkelsentrum en Caledonstraat geleë. VW en Goodyear is net 4,2 km ver in Kariega geleë.

Verblyf word in klein eenslaapkamerwoonstelle, enkelwoonstelle en eenslaapkamer-gesinswoonstelle gebied. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, eenplaatstoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met stort, toilet en 'n wasbak. Parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek by Graaff-Reinet-weg 4 beskikbaar. Vir langer verblyf kan 'n skoonmaakdiens teen 'n ekstra koste gereël word en die beddegoed sal een keer per week vervang word.

Parkview Selfcatering Apartments is stapafstand van plaaslike restaurante af. 'n Lughawe-pendeldiens kan ook teen 'n ekstra koste gereël word.

Gratis WiFi en 'n kragopwekker tydens beurtkrag is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 158

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 2 Graaff Reinet Road, Penford, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Parkview Selfcatering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R535
R 535 R 482
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R535
R 535 R 482
per nag, vir 2 mense
Vanaf R535
R 535 R 482
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Graaff Reinet Road, Penford, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3YzkzMjljLTdhODEtNDliMC04ZWViLTNhNTNlYzUzZDdjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R535 nouVanaf R482 per nag, vir 2 mense 56 5 1 4 2 Graaff Reinet Road Penford 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.761765033644 25.404400527478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang