Successfully reported
+36

Paros by die See

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Ipahla Lane, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paros by die See is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 tot 4 gaste in Shaka's Rock, binne 200 m se stapafstand vanaf die strand. Die woonstel is op die eerste verdieping in 'n rustige kompleks en het 'n gedeeltelike see-uitsig.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die 2 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer. Die eerste en suite-badkamer het 'n stort en die tweede een het 'n bad en 'n stort. Albei slaapkamers bied lugversorging en die eenheid is toegerus met 6 baie effektiewe plafonwaaiers.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas. Etes kan in enige van die 3 eetareas met sitplek vir 4 gaste geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met Netflix het, en gaste is welkom om hul eie DStv-aanmeldbesonderhede te gebruik om DStv te kyk. Gaste het toegang tot gratis, onbeperkte Wi-Fi.

Die ruim leefarea bied twee sitkamers met skuifdeure wat terugvou om 'n buiteluggevoel te skep.

Veilige parkeerplek is beskikbaar met sekuriteitspersoneel wat 24 uur aan diens is. Die kompleks het 'n lieflike gemeenskaplike swembad. Die strand is binne vinnige stapafstand, steek net die straat oor en stap op die strand.

Doendinge in die area sluit swem, visvang, skubaduik, branderplankry, fietsry en gholf in, en gaste het 'n keuse van 160 restaurante in die area. 4 gewilde restaurante en kafees is binne stapafstand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan J
Gesin met tieners
5.0
Beyond expectations! Truly exceptional stay! The best place to stay in Ballito/Salt Rock without a doubt. "A home away from home" sound...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Ruben C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Was baie lekker gewees, is 'n baie mooi plek. Is naby aan die see. Die mense daar is baie helpful en het ons baie gehelp om 'n lekker tyd...
Sien meer
Mrt 2025
Magriet P
5.0
Uitstaande. So vriendelik ontvang deur Antoinette. Alles was 100%. Heerlik gebly en die mooi uitsig en tuine baie gewaardeer. Dankie vir alles. Sal ba...
Sien meer
Des 2024
Wendy N
5.0
Antoinette is baie oplettend, fantastiese diens, stunning spasie, naby die strand. Antoinette is baie oplettend, fantastiese diens, stunning spasie, n...
Sien meer
Okt 2024
Mariana D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties heerlik gekuier. Die verblyf was baie lekker gewees. Die gasvrou baie vriendelik en altyd beskikbaar.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 48 Ipahla Lane, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Paros by die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Ipahla Lane, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e678a1881628557e2c40dc04d5d2046e29e77fa63113c5c92a69637313c47fba7aecc5105f53ff96605a386f4b9f0e1d16c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 48 Ipahla Lane Paros B2 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.512126245975 31.229862098794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang