Successfully reported
+8

Parys Escape

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Loop Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R410 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Parys Escape is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang, sentraal geleë op 'n gedeelde eiendom in Parys. Dit is ideaal vir ontspannings- en korporatiewe reisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet en verbind bly met gratis WiFi.

Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige, onderdak, omheinde parkeerplek. Die eiendom is gerieflik naby winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mitzi V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese eenheid, ons het baie gemaklik gebly. Die eenheid was baie netjies en skoon en ons is hartlik verwelkom. Baie dankie vir die goeie diens...
Sien meer
Okt 2025
Susan R
Saam met vriende
5.0
Keurig, netjies en sakpas! Baie dankie, dit was regtig lekker om uiteindelik by ons bestemming aan te kom na 'n veilige, skoon en pragtige plek. Wel g...
Sien meer
Aug 2025
Liezel C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Sal weer boek. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Jul 2025
Rebecca E
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed. Neat. Quiet. Very nice and neat. The area was quiet and relaxed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Mojalefa M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place, unforgettable memories. The very best stay. We slept so well. The unit is so beautiful and very cosy. We will definite...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 50 Loop Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Parys Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 410
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 410
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 410
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Loop Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bf09526d4c1666c7ba552cdc44052fc5d603939eb2df2c76a9d64cb139710471544098c7b3eb2931cd1882e415c34cefe8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R410 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 50 Loop Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.903214967677 27.458509182209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang