Successfully reported

Parys Golf and Country Estate 2951

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riaan W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

M@erse lekker ervaring. Fantastiese verblyf, baie goed ingerig, gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Dankie Riaan, waardeer jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Heico K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Klas en gerieflikheid! Vreeslik mooi plek en het alles wat jy nodig het. Adele het uit haar pad gegaan om seker te maak dat alles in orde was vir ons groepie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Baie dankie, waardeer jou terugvoer. Baie bly julle het die naweek geniet.

Bulelwa K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

A home away from home, loved it. Enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Thank you Bulewa, glad you enjoyed your stay.

Norma W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Ontspanne. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Baie dankie vir jou terugvoer!

Roelf M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlike wegbreek en gasvrye eienaars. Mooi, praktiese woning met goeie ligging, ideaal vir 'n familie of vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Dankie vir julle terugvoer.

Walter P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik. Sal weer kom. Baie lekker gebly. Warm water bietjie 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Baie dankie, bly julle het die naweek geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Christo M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld, prentjie mooi en luuks. Die huis was verskriklik mooi en ons het bitter lekker gebly! Die estate is rustig en prentjie mooi met springbokke, eende en aapies wat sommer so voor die huis! Ons was 'n groot groep van 10 mense en die huis is groot genoeg dat elkeen nogsteeds sy eie spasie het! Die huis bied ook baie om te doen soos darts, pool en tafeltennis speel asook swem en braai! Vir 'n naweek wegbreek om vakansie is dit die perfekte plek. Adele en Sandra is ook baie vriendelik en behulpsaam en die sekuriteit by die ingang was ook super vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Dankie vir die positiewe terugvoer, bly julle het die kuier geniet.

Jacques W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Was 'n perfekte plek vir 'n perfekte ontspannings naweek. Dit was absoluut die perfekte wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Baie dankie, Jacques. Bly julle het julle naweek geniet.

Joos L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ideaal vir groot gesinne of vriende wat 'n naweek saam wil kuier. Die huis is baie goed toegerus en uitgelê. Sal definitief weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Baie dankie Elma, ek waardeer jou terugvoer. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Adele

Nomaza D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Perfect holiday home. Absolutely amazing. Beautiful house, great location, and the host was very helpful and available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Parys Golf and Country Estate 2951
Thank you for your feedback and excellent rating, Nomaza. Much appreciated. Hope to see you soon. Regards, Adele.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 400
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 400
per nag (plek vir 11)
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 400
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2951 Kingfisher Avenue, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7W9BrK1MwyPKq3bRsXYDzgTevZ76EMFdmmDItpMbN3IJ4eF3Gs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 400 per nag (plek vir 11) 61 5 1 5 2951 Kingfisher Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.891136 27.465044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang