Successfully reported
+15

Parys Golf and Country Estate 2951

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2951 Kingfisher Avenue, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R4 000 R3 400 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Parys Golf and Country Estate 2951 is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n lieflike gholflandgoed in Parys, 'n klein dorpie op die stel aan die oewer van die Vaalrivier. Die huis spog met uitsigte oor die vierde putjie op die gholfbaan.

Die smaakvol gemeubileerde dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 en suite-slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed, stapelbed en 'n enkelbed het, en die solderarea het 'n slaapbank. Die tweede badkamer word tussen die oorblywende slaapkamers gedeel.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en kooktoebehore. Die leefarea het 'n TV, pooltafel, kroegtoonbank, binnebraai en kaggel wat na 'n patio lei, swembad met 'n veiligheidsnet en 'n boma.

Doendinge wat gaste in die area kan geniet, sluit kunsvlieghengel, vlotvaarte, spa-behandelings, tandem-valskermspring, visvang, fietsry, gholf en voetslaan in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riaan W
Saam met vriende
5.0
M@erse lekker ervaring. Fantastiese verblyf, baie goed ingerig, gerieflik en veilig.
Aug 2025
Heico K
Saam met vriende
5.0
Klas en gerieflikheid! Vreeslik mooi plek en het alles wat jy nodig het. Adele het uit haar pad gegaan om seker te maak dat alles in orde was vir ons ...
Sien meer
Feb 2025
Bulelwa K
Saam met vriende
5.0
A home away from home, loved it. Enjoyed every moment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Roelf M
5.0
Heerlike wegbreek en gasvrye eienaars. Mooi, praktiese woning met goeie ligging, ideaal vir 'n familie of vriende.
Sep 2024
Walter P
5.0
Heerlik. Sal weer kom. Baie lekker gebly. Warm water bietjie 'n probleem.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2951 Kingfisher Avenue, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Parys Golf and Country Estate 2951 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 400
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 400
per nag (plek vir 11)
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 400
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2951 Kingfisher Avenue, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7W9BrK1MwyPKq3bRsXYDzgTevZ76EMFdmmDItpMbN3IJ4eF3Gs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 400 per nag (plek vir 11) 61 5 1 5 2951 Kingfisher Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.891136 27.465044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang