Pasella
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Tambotie Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 433 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pasella bied gerieflike selfsorgverblyf sentraal geleë in die kusvoorstad Hartenbos, wat dit 'n ideale opsie maak vir gesinne wat 'n kusvakansie wil hê.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 gerieflik ingerigte selfsorg-eenhede, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers en privaat badkamers. Die slaapkamers beskik oor gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Albei eenhede het goed toegeruste kombuise, leef- en eetareas, met oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak het elke eenheid 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi. Die eenhede maak oop op privaat onderdak-patio's met sitplek buite, ingeboude braaiers en see-uitsigte in die verte.
Albei eenhede bied veilige parkeerplek op die perseel, en gaste sal naby gewilde besienswaardighede, die strand, winkels, restaurante en die N2 geleë wees.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ricky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Tambotie Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Pasella het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Tambotie Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang