Pata Pata House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1402 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pata Pata House is 'n pragtige, moderne safarihuis in Marlothpark, langs die Krugerwildtuin, waar wild, veral kameelperde, vry rondloop en soms ook die huis besoek.
Die huis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 ruim badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n hoë plafon en 'n waaier. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en aparte toilet. Die kamers het lugversorging en 'n waaier.
Die kombuis is vir selfsrog toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke.
Daar is gratis WiFi.
Gaste sal die stoep, buitestort, vuurput en braai-area
en swembad kan geniet geniet. Die stoep is groot en bied spasie vir gaste om te ontspan terwyl die diere vry rondloop in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nils Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1402 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Pata Pata House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1402 Volstruis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang