Successfully reported

Patches Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Igna V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ons het lekker gekuier en was baie ontspannend gewees. Ons het baie lekker gekuier. Gasvryheid en vriendelikheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaynor R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

We all enjoyed our stay and a good host. Thank you Oom Johan. Our stay was very nice. The place was comfy and our host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Dit was baie gerieflik en gemaklik. Ons kon lieflik ontspan. Ons as gesin is baie beïndruk met die gasvryheid en die manier hoe ons ontvang was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Perfect budget accommodation. My son and his friends stayed there for the surfing competition and they enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marette D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Gerieflike oornag tuiste. Dis 'n baie gemaklike oornag woonstel met al die nodige self-catering toerusting. Die stoep was heerlik en die seeuitsig 'n bonus. Beddens is gemaklik en daar was genoeg ruimte vir almal se tasse. Die eenheid is op twee vlakke wat met trappe verbind word. Leefarea, hoofslaapkamer, badkamer, kombuis en stoep is bo. Daar is 'n kamer met 3 enkelbeddens, badkamer en tweede kleiner kombuisie met 'n tafel en 4 stoele onder. Oom Johan is dierbaar!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Ons het twee nagte oorgeslaap op pad na Kenton-on-Sea. Ons het baie lekker gebly. Dis in 'n stil woonbuurt met 'n mooi uitsig oor die see. Die woonstel is volledig ingerig en skoon en netjies. Dis ideaal vir lekker kuier en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

10 min brisk walk to the ocean or 3 min drive by car. Beautiful sea view. Clean and welcoming. Oom Johan was amazing and very helpful. The WiFi is not very strong, but everything else was absolutely perfect. Beautiful view of the ocean and just a short 3-4 min drive from the ocean. Overall a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elton K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker, but Jeffreys Bay was a bit cold though. Our stay was very convenient seeing that it was very close to the beach and in close proximity to shops like Spar and Checkers for anything we might have missed or needed. Our host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMXig427bE4rUmcasayxANyxF6smo29SToCtIRuEfB5nTiO73hH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 75 Nell Van Der Poll Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.026964 24.921907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang