Successfully reported
+16

Patches Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Patches Place is in die pragtige kusdorpie Jeffreysbaai geleë. Benewens die bekende Supertubes-strand, beskik Jeffreysbaai ook oor Paradise Beach en Dolphin-strand.

Patches Place beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Albei hierdie kamers het en suite-badkamers met 'n stort. Daar is 'n enkelbed in die sitarea en 'n aparte stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n muurgemonteerde TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid lei na 'n patio met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetstel. Die patio bied uitsigte oor die see in die verte.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Igna V
5.0
Ons het lekker gekuier en was baie ontspannend gewees. Ons het baie lekker gekuier. Gasvryheid en vriendelikheid was uitstekend.
Sep 2025
Gaynor R
Gesin met tieners
5.0
We all enjoyed our stay and a good host. Thank you Oom Johan. Our stay was very nice. The place was comfy and our host was very friendl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Annemarie V
5.0
10 min brisk walk to the ocean or 3 min drive by car. Beautiful sea view. Clean and welcoming. Oom Johan was amazing and very helpful. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Elton K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, but Jeffreys Bay was a bit cold though. Our stay was very convenient seeing that it was very close to the beach and in close pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Vernon D
Gesin met klein kinders
4.8
Dit was baie gerieflik en gemaklik. Ons kon lieflik ontspan. Ons as gesin is baie beïndruk met die gasvryheid en die manier hoe ons ontvang was.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 75 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Patches Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Nell Van Der Poll Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMXig427bE4rUmcasayxANyxF6smo29SToCtIRuEfB5nTiO73hH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 75 Nell Van Der Poll Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.026964 24.921907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang