Paternoster Dunes Boutique Guesthouse
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R3 260 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse is 'n eiendom langs die see in die afgesonderde Bekbaai-area van Paternoster, met ononderbroke see-uitsigte oor die baai in die rigting van die St. Columbine-vuurtoring.
Die gastehuis bied 6 individueel ingerigte slaapkamers met en suite-badkamers wat tot 13 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is toegerus met 'n slim-TV met DStv-kanale (insluitend kykNET), lugversorging, 'n minibar, koffiestasie, verhitte handdoekreling, haardroër, badjassen en pantoffels.
Gaste kan ontspan by die klein binnehof-swembad met sonstoele of die gemeenskaplike sitkamer bo geniet waar middagkoffie en koek bedien word. Bykomende geriewe sluit in 'n klein biblioteek en 'n eerlikheidskroeg.
Veilige parkeerplek van die straat af is voor die eiendom beskikbaar, en gratis WiFi word voorsien. Sonpanele en 'n omsetter help om die impak van beurtkrag te verminder.
Dunes Beauty bied masseringsbehandelings op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 18 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Paternoster Dunes Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang