Successfully reported
+21

Paternoster Hotel

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustines Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Paternoster Hotel is ryk aan geskiedenis, tradisie en outydse sjarme. Die hotel is aan die weskus van Suid-Afrika geleë, in die pragtige vissersdorpie Paternoster, 145 km noord van Kaapstad. Die hoofstrand en winkels is net 'n minuut se stap van die hotel af.

Die hotel het 10 hotelkamers met en suite-badkamers, TV met Open View-kanale en komplimentêre tee- en koffiegeriewe in die kamer. Die atmosfeer is ontspanne en vriendelik met 'n persoonlike aanraking.

Die restaurant op die perseel is 7 dae per week oop vir hotelgaste en dagbesoekers. Ontbyt, middagete en aandete word bedien. Die unieke kroeg op die perseel, bekend as die Panty Bar, bied 'n verskeidenheid plaaslike wyne, skemerkelkies, spiritualieë en ander drankies aan om enigiemand se smaakknoppies gelukkig te maak.

Die nuut opgeknapte balsaal met sy kalksteenmure en Oregon-dennehoutafwerking bied 'n ideale ligging vir intieme vieringe. Die rustieke ruimte is ideaal vir troues. Die balsaal kan tot 100 mense akkommodeer en het 'n dansvloer.

Die Paternoster Hotel bied konferensie- en spanboudienste aan. Die Venue Hall het sitplek vir tot 50 afgevaardigdes vir informele konferensies en spanbou in 'n ontspanne atmosfeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Matthew R
Gesin met klein kinders
5.0
Looking forward to another stay at the Paternoster Hotel. Wonderful staff, comfortable room and well situated - a few minutes' walk to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Mark V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and convenient for restaurants and pubs. Very comfortable in a nice central location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Riekie W
5.0
Rustig, gerieflik, naby strand. Ek het heerlik gebly by Paternoster hotel. Baie dankie vir die gratis opgradering na see-uitsig kamer! Die kamer is ne...
Sien meer
Sep 2025
Ju-hanie W
5.0
Vriendelikheid, tuis, gerieflik. Ek het onlangs by die Paternoster Hotel gebly en dit was absoluut fantasties! Hulle het my verniet na die honeymoon s...
Sien meer
Jul 2025
Marius L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gasvry ontvang. Rustig en gesellige atmosfeer. Dit was baie lekker.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • St Augustines Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paternoster Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustines Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe286d9df8c1dafbf68d667594a14f54a10f744ad9ec8ea76c73f1733be1ad780d1e7cf48bb62ec787841f8f33ad6f42f693d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 St Augustines Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809847700128 17.891535758972
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang