Paternoster Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 St Augustine Road, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Paternoster Lodge is in die kusdorpie Paternoster geleë. Die lodge is ideaal geleë binne 300 meter vanaf die strand, en is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Weskus verken kan word.
Verblyf by Paternoster Lodge bestaan uit 7 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer; elke kamer bevat luukshede soos lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Tradisionele mini-ontbyt is ingesluit en word óf in jou kamer, in die eetkamer of op die terras bedien.
Die lodge spog met gratis WiFi-internettoegang, gemeenskaplike sitareas, 'n goed gevulde kroeg waar skemerkelkies en verskeie drankies bestel kan word, 'n plonspoel op die boonste dek, asook 'n konferensiekamer om te huur. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Leoni Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 64 St Augustine Road, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Paternoster Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 St Augustine Road, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang