Paternoster Manor
Beskrywing
Die kamer het toegang tot 'n aangrensende privaat stoep met 'n uitsig oor die binnehof. Dit is in 'n stil deel van die gastehuis. Die kamer het weelderige afwerkings in warm, herfskleure wat 'n luukse atmosfeer skep. Die en suite-badkamer het 'n gerieflike instapstort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ongelukkig is ons nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Soos jy die suite betree sal jy beïndruk wees met die ruimte van dié luukse kamer. Dit is ingerig met klassieke meubels, 'n groot badkamer met 'n aparte toilet, 'n stort en elegante bad. Die Manor Room is 'n statige vaandeldraer vir die gastehuis. Die stylvolle binnenshuiseversiering bied ouwêreldse sjarme en warmte. Geniet 'n glasie wyn op die privaat balkon terwyl jy na die pragtige sonsondergang kyk. Die kamer het ’n luukse koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ongelukkig is ons nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Soos jy dié ruim eenheid betree sal jy betower word deur die kalm elegansie. Blou skakerings en luukse afwerkings skep 'n rustige atmosfeer en die geboogde plafon trek die aandag na die elegante Victoriaanse bad langs die stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'm aangrensende sonkamer met 'n dagbed vir 'n kind.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ongelukkig is ons nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die eenheid het toegang tot 'n balkon met 'n wonderlike see-uitsig en dit is 'n gewilde keuse onder gaste. Die luukse hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed het see-uitsigte en dit is ideaal vir enkelreisigers of 'n paartjie. As die kamer saam met die aangrensende kamer bespreek word, kan dit ideaal wees vir 'n gesin of groep van 4. Die elegante badkamer het 'n aparte stort en 'n Victoriaanse bad. Hierdie eenheid kan slegs 'n maksimum van twee kinders in die gesinseenheid akkommodeer aangesien die beddens nie in een van die kamers opgedeel kan word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ongelukkig is ons nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Joy Downstairs Suite is 'n gesinsvriendelike ruimte wat geskep word deur ons 2 aangrensende grondvloerkamers - Joy en Sunshine - aan mekaar te koppel. Drie trappies op vanaf die Manor-eetarea sluit 'n deur die ingangsportaal na die 2 kamers af – en van daar af is dit jou keuse, jy kan Joy en Sunshine heeltemal verbind laat as 'n gesinsuite, of jy kan elke kamer van die ander afsluit vir die privaatheid wat jy benodig. Die kombinasie van 'n weelderige koninggrootte-slaapkamer met 'n vars en funky koshuiskamer – elk met sy eie badkamer – kan die "suite-plek" tref as jy met kleuters, tieners of selfs nog 'n paartjie reis. Gaste moet spesifiseer watter tipe bedkonfigurasie hulle vir Sunshine-kamer benodig; 1 koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Die koninggrootte-bed in Joy kan nie verdeel word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ongelukkig is ons nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Sonkwas Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang