Successfully reported

La Nature

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Laura C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beautiful, cozy and relaxing. Stunning home, in a beautiful location. Highly recommended. Perfect place to recharge and escape the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nishaat B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Amazing. Our stay with friends was amazing. I would definitely visit again. Thank you to Madri - your place is a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerryn C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lovely. Excellent stay. Very clean with all the comforts of home. Magnificent views and the wood-fired hot tub was fantastic! A wonderful getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Febe B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Stukkie hemel op aarde. Absoluut 'n stukkie hemel. Die skoonste en mooiste huisie wat ons in 'n lang ruk gebly het. Die uitsig vanaf al die vensters was so wonderlik, sal definitief terugkom. Die kinders het die warm bad vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beautiful, private, homey yet luxurious and modern where it matters. In nature. We had the most lovely stay at La Nature in Pringle Bay. This accommodation exceeded all our expectations and we would have loved to stay longer. The scenery is beautiful, the space is spacious and tastefully decorated with a homey feel. Communication from the host was great and the location feels very private. Cannot wait to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Our stay was awesome. The stay at La Nature was an experience on another level. I like the fact that there is no TV and no WiFi, which makes the getaway really away from home and the normal things we do. The views from the rooms are amazing. Love the location and the quietness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Asemrowende uitsig. Wat 'n wonderlike bederf! Madri se plekkie was die perfekte verblyf vir ons vakansie by die see. Die tuin is wonderlik vir troeteldiere wat saam reis en daar was soveel persoonlike goedjies soos ons kaartjie om ons te verwelkom en die lekker sjokolades. Ons het dadelik tuisgevoel en kon elke dag strand toe stap. Die omgewing is baie veilig en haar plekkie is 'n juweel. Sal dit beslis vir enige iemand aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clara D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Rustig, salig en natuurskoon. Ongelooflike en mooi toegeruste eenheid! Baie netjies en pragtige uitsig. Enigste kwaal wat ons ervaar het, is dat daar vir ons gesê is om teen ons eie pas uit te klok die Sondag, en nie gejaag te wees daarvoor nie. Daar was toe egter 'n laaste minuut bespreking vir Maandag en ons was toe bietjie aangejaag om die eenheid te ontruim, wat die ervaring 'n bietjie onsmaaklik laat eindig het. Andersins, regtig 'n ongelooflike mooi blyplek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lezanne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Stunning, relaxing, fully equipped and great for families/friends. The most beautiful gem in Pringle Bay! The house is very comfortably furnished with everything you need and is very clean and tidy. It is also nicely located in a quiet and safe neighbourhood, but not far from shops and the beach. We truly enjoyed our stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Beeldskoon! Ongelooflike pragtige plek met vele geriewe ook goed toegerus om kragonderbreukings vir seker te hanteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Edward Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2e932ddfb0f965cff0c89d8ad55d0e60f319da9fc6cfcdf6e402e978c0dbef679a49afb866298420397d7084aa3bdf1ef99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 53 Edward Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.346703191894 18.848988541695
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang