Successfully reported

Paters Haven BnB & Self-Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Zelda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie tevrede gewees net alles. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal beslis weer hier wil kom bly. Baie lekker gebly. Mooi see uitsig. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Pieter dit was gaaf om julle te ontmoet Dankie vir die positiewe kommentaar Groete

Jimmy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vriendelike gasheer met netjiese en gerieflike akkommodasie. Baie lekker gebly. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie mooi uitsig vanaf balkon en lieflike kontinentale ontbyt. Die varsgebakte broodjie is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is bly julle het dit geniet. Groete, Michael en Marlene

Willie B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantasties. Baie lekker gekuier. Kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Baie dankie, Willie - dit was lekker om julle te ontmoet. Groete, Michael

Belinda S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Skoon, modern, mooi uitsig. Baie mooi en netjies. Vriendelike gasheer. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Ons is dankbaar vir positiewe opmerkings en kommentaar. Groete, Paters Haven.

Jacqueline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Wonderful relaxing break. Hosts are friendly and accommodating. Lovely homely atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Thank you. We actually strive for a more homely and relaxed atmosphere for our guests. Kind regards, Michael

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Altyd lekker in Paternoster. Ons het in B1 gebly waar die uitsig net uit die kombuis is. Dit is met trappe op, wat moeilik kan wees met swaar bagasie. Die komplimentêre kontinentale ontbyt was heerlik met varsgebakte brood. Die gasvrou het ook vir ons baie inligting gegee oor eetplekke en dinge om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kira V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

We had a lovely time. Short but lovely stay. Super hosts with perfect freshly baked bread in the morning. Short walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Thank you for your kind comments and review. Do visit again. Kind regards.

Celeste V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Cosy corner met 'n gevoel van tuis wees. Lekker cosy, veral op die stoep waar jy lekker na sonsondergang kan sit en kyk. Goeie geselskap van die gasheer met 'n lekker vars ontbyt, tuisgebakte brood! Kamer is skoon en netjies met 'n lekker groot stort.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Ons is altyd bly om kommentaar te ontvang, veral as dit so positief en vriendelik is. Baie groete, Michael en Marlene

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marlene
Paters Haven BnB & Self-Catering
Leandre Dankie - ons is bly jy het die rustigheid geniet. Ons aanvaar dat jou "aanbeveling" meer te doen het met die feit dat ons jou moes herinner aan ons huis, dorp en landswette oor die kreef situasie. So kry ons elkeen ons dag. Groete Michael

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Kriedoring Street, Abdolsbaai, Paternoster, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOWIzMDNlLWExYTUtNDZhMi04ZTViLTNhOGRmYWJlZjk1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 150 5 1 5 11 Kriedoring Street Abdolsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.811759347641 17.884540557861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang