Successfully reported
+21

Paterson Place Studios - Seabreeze

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 babas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Paterson Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seabreeze Garden Apartment bied stylvolle en gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Hermanus, perfek vir paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste (2 volwassenes en 2 kleuters) en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n dubbelbed, en 2 matrasse vir kleuters kan vooraf met die gasheer gereël word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n klein yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en gratis WiFi-toegang.

Geleë in 'n rustige tuin, kombineer die woonstel moderne geriewe met 'n rustige atmosfeer, net minute van Hermanus se lewendige restaurante, winkels en wêreldbekende walviskykplekke. Die gerieflike ligging maak dit die perfekte basis om die natuurlike skoonheid van die omgewing te verken. Veilige parkering is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

6

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 2

2 x Ekstra enkelmatras

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Verwarmer

Ligging

  • 5 Paterson Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 babas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Paterson Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bc4ed72de3815470110de2f72a5bb65d28369017cece92a3ceee883e132c834fc082ec2465610096d02d787d2453c783991?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 Paterson Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4177592 19.2393762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang