Paterson Place Studios - The Dunes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Paterson Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Dunes Garden Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Hermanus, ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat 'n ontspannende kuswegbreek soek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word egter vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis bied die sitkamer gemaklike sitplek en gratis WiFi-toegang.
Geleë in 'n rustige tuin, kombineer die woonstel moderne geriewe met 'n ontspannende atmosfeer, net minute van Hermanus se restaurante, winkels en bekende walviskykplekke. Die gerieflike ligging maak dit 'n ideale basis om die omgewing te verken, met veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Paterson Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Paterson Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang