Successfully reported
+34

Patmos Stay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Barry Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Patmos Stay is 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van Robertson, die bekende wyndorp, en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eet-geriewe. Dit is ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat oornag- of vakansieverblyf soek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jean-pierre S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en pragtige plek om te bly. Dit was wonderlik, ons het dit so baie geniet. Sal dit graag aanbeveel, dankie. Patmos Stay is 'n regtige hidden...
Sien meer
Jun 2025
Hylton J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekke rustig , lekke slaap. Die eenheid is pragtig ingerig, als netjies, modern met die oulikste "court yard", perfek vir werk en kuier. Ons sal defin...
Sien meer
Mrt 2025
Lizanne B
Saam met lewensmaat
5.0
Naweek weg saam met my man. Vreeslik lekker gebly by Patmos, baie spesiale plek. Ons het vreeslik lekker by Patmos gebly. Daar is soveel ekstra moeite...
Sien meer
Feb 2025
Lynné S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en ontspannend. Wat 'n wonderlike plek - sentraal, stil, rustig, mooi, privaat, en dit ruik lekker. Dit is keurig versier en gemeubileerd, met...
Sien meer
Jan 2025
Hendrien B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig, 'n geniet vir die oog, stylvol, kunssinnig, ruim, funky. PatmosStay is 'n juweel van 'n plekkie. Snoesig weggesteek agter op die erf,...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Roux Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 70 Barry Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Patmos Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Barry Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5146bedf7fd358b061321644923972c737aa731e89401cb2f6484b04dc89a60a8e9b93b85cfb9049afc40ed2613bdcbd487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 70 Barry Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.800210892862 19.882001941105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang