Paul Wallace Wines and Guest Cottages
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 63, Highlands Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paul Wallace Wines and Guest Cottages bied selfsorg-eenhede en is op 'n privaat besit, werkende wynplaas in Elgin geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie besienswaardighede.
Verblyf by Paul Wallace Wines and Guest Cottages bestaan uit twee eenhede wat uniek en smaakvol versier is. Elke kothuis bestaan uit twee slaapkamers; toegerus met 'n koningin- of koninggrootte-bed, en een badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid beskik ook oor 'n oopplan-sitkamer met 'n kaggel, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n privaat ingeboude braai-area buite. Die eiendom het sonkrag om beurtkrag te verlig. Slegs die stowe sal nie gedurende hierdie tyd werk nie.
Gratis WiFi-internet word ook op die perseel voorsien, en elke eenheid het ook 'n TV met volledige DSTV-kyk. Wynproe kan op die perseel gereël word, aangesien die plaas die gewilde Paul Wallace-wyne produseer.
Paul Wallace Wines and Guest Cottages word omring deur ander wingerde met wynproe-plekke, en natuurlike damme met volop voëllewe. Die eiendom is ook naby verskeie natuurreservate geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Paul & Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm 63, Highlands Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink Paul Wallace Wines and Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 63, Highlands Road, Elgin, 7180, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang