Successfully reported

Phil's Place

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
3.9
Adam M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie rustig en gesellig. Baie lekker gebly. 100% waarde vir geld. Sal Paul's Place enige tyd weer besoek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Die plek is baie goed ingerig en ons het heerlik gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Sal definitief weer daar bespreek. is in die dorp en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jess D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Wonderful - very homey. It was a homey feel - loved the fireplace and underfloor heating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Netjiese plek, maar die matte kan of skoongemaak word, of verwyder word. Oulike plek, maar die matte is smerig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephan
Phil's Place
Hi Elize Thank you for your feedback. We have sorted out the carpets. Kind regards

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2025

It was warm. It was very affordable, but since there was a mix-up with my actual booking, I would not have chosen to stay there. There was no black bag in the kitchen dustbin, no dishcloth to dry up, and no bathroom floor mat. It was also not very clean. The bedroom carpets are stained, which is very unappealing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Stephan
Phil's Place
Hi Michele Thank you for your feedback. I will take this up with the cleaner. Regards

Stephanie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Baie gerieflik en aangenaam. Wat ons getrek het na hierdie plek, is die mooi, groot kamers en mooi badkamer en kombuis. Ons het nie gehou van die kunswerk van die man wat so vir mens loer en die prent van die swart kraai bokant die bed in die eerste kamer nie. Die grondpad na hierdie pragtige woonstelblok sit mens af en die parkerings is baie klein onder die afdak vir 'n groot SUV. Die een hoek van die sitkamer se mat krul op in die rigting waar mens deurstap kombuis toe en ons het daaroor geval. Verder is die plek baie mooi skoon en mooi en baie goed toegerus. As hulle net kan begin deur die area binne en buite die ingangshek mooi te plavei, sal dit die mooi gebou komplimenteer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Geraldine B
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Des 2024

Stil, stemmig! Tog naby aan baie eetplekke in Hoofstraat te ry! Rustige, stil plekkie, wat nie op die Hoofstraat is nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 142

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosman Street, Miller's Cove, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92def455c9ebc4a68a3c1e24b1381113faf8e136efd616245d84a243c8e62847d139624a6c8314c8d20467acf155c7a00dca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 12 5 1 4 Bosman Street Miller's Cove 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.422343534328 30.099444660259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang